
Vanaf Sondag 14 Februarie hervat Eredienste weer elke Sondag om 08:30. As gevolg van die vlak 3 beperkings, sal daar volgens die Kovid riglyne egter slegs 50 persone in die kerkgebou toegelaat word en 100 persone buite. 'n
Vooraf-opgeneemde erediens sal ook steeds Sondae om 08:30 op Youtube
uitgesaai word asook op die gemeente se Facebook blad geplaas word. |

Sondag Erediens:
|

